Chemiese verkope laat geld inrol vir Sasol

akkreditasie
Paul Victor emigreer na Australië en tree einde Junie volgende jaar uit as finansiële hoof van Sasol.
Paul Victor emigreer na Australië en tree einde Junie volgende jaar uit as finansiële hoof van Sasol.

Sasol maak weer wins, maar verloor sy finansiële hoof.

Die petrochemiese groep het sy vorige boekjaar se wesensverlies van R7,1 miljard omgeswaai in ’n wins van R24,5 miljard vir die boekjaar tot einde Junie, met veral goeie verkope van chemikalieë wat die geld laat inrol het.

Sasol het danksy die verkope van bates en goeie kontantvloei gevorder om sy skuld te verminder. Teen einde Junie het hy totale skuld van R102,9 miljard gehad teenoor ’n jaar gelede se R189,7 miljard.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos