City Power wil krag voor langnaweek herstel

akkreditasie
Foto ter illustrasie. Foto: iStock
Foto ter illustrasie. Foto: iStock

City Power, wat krag aan die Stad Johannesburg verskaf, het Donderdag verskoning gevra omdat talle inwoners die afgelope week weens weerskade aan twee transmissietorings en kragdrade in die Nasrec-omgewing sonder elektrisiteit moes klaarkom.

“Bome het Maandagaand weens stormweer op die torings en kragdrade geval. Een van die kragdrade is Dinsdag reeds herstel. Tegnici is besig om hoëspanning-isolators op die betrokke torings aan te bring om te verseker dat ons nie weer onderbrekings kry nie,” het Isaac Mangena, woordvoerder van City Power, gesê.

Volgens Mangena sal die kragtoevoer geleidelik na Mayfair, Braamfontein, Brixton, Melville, Parktown, Richmond, Homesteadpark, Auckland Park en omliggende gebiede herstel word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.76
+0.5%
Rand - Pond
19.82
+0.1%
Rand - Euro
16.84
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.19
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,853.49
+0.4%
Silwer
21.78
+0.1%
Palladium
1,997.00
+1.4%
Platinum
957.50
-0.1%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.8%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos