Cyril se kragplan: Waar is die spertye, vra Nedbank-baas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa vroeër op die ANC se nasionale beleidskonferensie. Foto: AP
Pres. Cyril Ramaphosa vroeër op die ANC se nasionale beleidskonferensie. Foto: AP

Die president se kragplan word ten volle ondersteun, maar hy is meer bekommerd oor hoe suksesvol die inwerkingstelling daarvan gaan wees, sê Mike Brown, uitvoerende hoof van Nedbank.

Brown sê in ’n onderhoud wat hom wakker hou in die nag oor die grootste krisis wat die ekonomie in die gesig staar, is die land se kragprobleme.

Hy sê Nedbank ondersteun die energie-aksieplan van pres. Cyril Ramaphosa ten volle as ’n plan wat sin maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
India (w) 117/1
Malaysia (w) 0
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.02
+0.3%
Rand - Pond
20.19
-0.1%
Rand - Euro
17.68
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,662.86
+0.1%
Silwer
19.31
+1.5%
Palladium
2,166.00
-0.0%
Platinum
866.50
+0.2%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,358
-0.1%
Alle aandele
63,715
-0.0%
Hulpbronne 10
60,347
+0.2%
Industriële 25
77,165
-0.3%
Finansiële 15
13,821
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos