Die A tot Z van brandstof en deregulering

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Goud in die tenk.
Goud in die tenk.

Die groot D-woord – deregulering – is nou op almal se lippe. Sommige praat daaroor asof dit die towerstaf is wat stygende brandstofpryse laer gaan toor, maar dis nie so eenvoudig nie. Hier is so ’n paar vrae en antwoorde oor brandstofpryse sodat jy ook die naweek om die braaivleisvuur kan saampraat.

Deregulering is wanneer brandstofpryse suiwer deur die vrye mark bepaal word. Vulstasie-eienaars kan dan enige prys vir brandstof vra – en motoriste kan kies of hulle dit wil betaal.

Die groot- en kleinhandelpryse van petrol word tans in Suid-Afrika gereguleer. Die dieselprys word net op groothandelvlak gereguleer. By vulstasies word dieselpryse nie gereguleer nie. Dit verskil dus van een vulstasie tot ’n ander. Twee Kaapse vulstasies net langs mekaar het die afgelope week net 5c per liter van mekaar verskil.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 76/0
Rand - Dollar
16.23
+0.1%
Rand - Pond
19.68
+0.7%
Rand - Euro
16.63
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,792.69
+0.2%
Silwer
20.50
+1.0%
Palladium
2,241.18
-2.1%
Platinum
955.50
-0.6%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,063
-0.9%
Alle aandele
70,801
-0.7%
Hulpbronne 10
64,131
-2.6%
Industriële 25
86,640
-0.5%
Finansiële 15
16,082
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos