Deel

Dié Checkers hou die ligte, yskaste 100% deur groenkrag aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die dak van die Sitari Village Mall in Somerset-Wes.
Die dak van die Sitari Village Mall in Somerset-Wes.

Die Sitari Village Mall, ’n geriefsentrum naby Somerset-Wes in die Wes-Kaap, is volgens die Shoprite-groep nou die eerste winkelsentrum in die land wat heeltemal deur groenkrag aangedryf word.

Die sentrum sluit in die Checkers Sitari, wat danksy fotovoltaïese sonkragpanele op sy dak 635 kilowatt kan opwek as die son skyn.

Die sentrum as geheel wek 35% van sy krag danksy sonkrag op en 65% van windkrag, wat deur Eskom verskaf word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.16
+0.8%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
963.03
-0.5%
Palladium
1,420.35
+1.0%
Goud
1,973.05
+0.8%
Silwer
23.34
+1.1%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+0.9%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.3%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos