Deel

Dorp veg vir reg om beurtkrag te vermy

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gugu Mokoena and Pieter van Staden van Rural Maintenance Vrystaat. Die maatskappy bestuur die kragverspreiding in die Mafube-munisipaliteit en het reeds infrastruktuur soos dié agter hulle vervang.Foto: Elizabeth Sejake
Gugu Mokoena and Pieter van Staden van Rural Maintenance Vrystaat. Die maatskappy bestuur die kragverspreiding in die Mafube-munisipaliteit en het reeds infrastruktuur soos dié agter hulle vervang.Foto: Elizabeth Sejake

Sakelui van Frankfort in die Vrystaat en hul kragverspreider sal die komende week in die hooggeregshof in Johannesburg baklei vir die reg om so min moontlik beurtkrag te kry omdat hulle genoeg sonkrag opwek om dit te kan vermy.

Eskom dreig egter om die toepassing van beurtkrag uit die hande van Rural Maintenance te neem wat kragverspreiding namens die plaaslike Mafube-munisipaliteit behartig.

Dít sal beteken dat inwoners beurtkrag kry terwyl daar eintlik genoeg krag beskikbaar is vanweë die alternatiewe kragbron. Ook aanpassings wat Rural Maintenance in die beurtkragrooster gemaak het sodat waterpompe en rioolwerke kan funksioneer, kan iets van die verlede wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 469/10 & 123/4
India 296/10
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 184/10
West Indies 171/5
Rand - Dollar
18.71
+0.7%
Rand - Pond
23.54
+0.5%
Rand - Euro
20.12
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.61
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Platinum
1,009.53
-0.0%
Palladium
1,324.51
-2.7%
Goud
1,961.01
-0.2%
Silwer
24.29
+0.1%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,602
-0.1%
Alle aandele
76,936
-0.1%
Hulpbronne 10
68,393
-1.2%
Industriële 25
102,984
-0.4%
Finansiële 15
15,877
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos