Eenhede by Koeberg lank afgeskakel, kan druk plaas op kragnetwerk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Koeberg-kernkragstasie by Melkbosstrand. Foto: Eskom
Die Koeberg-kernkragstasie by Melkbosstrand. Foto: Eskom

Bykomende druk gaan op die land se kragnetwerk geplaas word met die twee opwekkingseenhede van die Koeberg-kernkragstasie buite Melkbosstrand, wat vanjaar vir lang tye uit diens sal wees.

Eskom het Saterdag in ’n verklaring gesê Eenheid 2 sal Maandag vir vyf maande afgeskakel word om die reaktor met kernkragbrandstof te hervul en om die eenheid se drie stoomketels te vervang.

Volgens Eskom was dié eenheid vir 452 dae aaneenlopend in diens. Dit is die 25ste keer dat die eenheid se kernkragbrandstof hervul word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 13/0
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos