Eskom: 30% van skuld kom van 10 munisipaliteite in Mpumalanga

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Komati-kragstasie is 40 km van Witbank, een van die dorpe in die eMalahleni-munisipaliteit wat R5,5 miljard aan Eskom skuld.
Die Komati-kragstasie is 40 km van Witbank, een van die dorpe in die eMalahleni-munisipaliteit wat R5,5 miljard aan Eskom skuld.

Van die munisipaliteite wat die meeste geld skuld aan Eskom, sit reg onder sy neus in Mpumalanga, waar die meeste van sy steenkoolkragstasies is.

Net tien munisipaliteite in Mpumalanga alleen skuld Eskom sowat R12,5 miljard, blyk dit uit ’n antwoord van Busisiwe Shiba, Mpumalanga se LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake, op ’n vraag van die VF Plus in die provinsiale wetgewer daaroor.

Dit beteken net tien munisipaliteite in een provinsie, Mpumalanga, is verantwoordelik vir rofweg 30% van die geld wat die 278 munisipaliteite oor die land heen aan Eskom skuld.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos