Eskom: Gaan ons oor 10 j. nog (beurt)krag hê?

akkreditasie
Netwerk24 beantwoord al jou grootste vrae oor beurtkrag.  Foto: Unsplash
Netwerk24 beantwoord al jou grootste vrae oor beurtkrag. Foto: Unsplash

Beurtkrag raak net erger, maar is dit werklik omdat die huidige bestuur iets verkeerd doen, of is daar ’n ander rede? Netwerk24 beantwoord jou vrae.

Jan Oberholzer, bedryfshoof van Eskom, verduidelik dit só: Eskom se kragstasies is soos enige ander masjinerie – as dit nie onderhou word nie, begin dit al hoe meer onklaar raak. Al klink dit soos ’n verskoning, stem Eskom saam met hoofregter Raymond Zondo in sy verslag oor staatskaping by Eskom. In die staatskapingsjare is Eskom gestroop en gemelk vir elke bietjie waarde wat dit vir die staatskaper-elite kon skep.

Dit het daartoe gelei dat onder meer instandhouding afgeskeep is om geld na elders te kanaliseer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos