Jhb pas weer beurtkrag toe ná dag lange ‘rebellie’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Beurtkrag word van Maandag om 21:00 tot Dinsdag om 05:00 toegepas.
Beurtkrag word van Maandag om 21:00 tot Dinsdag om 05:00 toegepas.

Die Johannesburgse munisipaliteit se “rebellie” teen Eskom is in sy spore gestuit en die stad sal van Maandag af weer beurtkrag begin toepas soos deur Eskom afgekondig word.

Eskom het vroegoggend in ’n gesamentlike verklaring met City Power, Johannesburg se nutsmaatskappy, gesê dié twee entiteite het ’n ooreenkoms bereik “wat die integriteit van die nasionale kragnetwerk gaan prioritiseer”.

Netwerk24 het Sondag berig dat die kragnetwerk in duie kan stort weens Johannesburg se eensydige besluit om te “rebelleer” en nie meer beurtkrag van fase 1 tot 2 toe te pas nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
+0.8%
Rand - Pond
21.47
+0.5%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,782.66
-0.6%
Silwer
22.78
-1.6%
Palladium
1,793.50
+2.4%
Platinum
950.97
-0.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos