Eskom: Ontevrede werkers teiken kragstasies oor verhogings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die vakbond Numsa ontken hy is betrokke by protesoptrede deur Eskom-werkers wat in vakbondklere by steenkoolkragstasies toegang versper.
Die vakbond Numsa ontken hy is betrokke by protesoptrede deur Eskom-werkers wat in vakbondklere by steenkoolkragstasies toegang versper.
Gaopalelwe Phalaetsile

Verskeie groepe Eskom-werknemers het begin om ses van Eskom se kragstasies met onwettige protesaksie te teiken wat die ingange versper ná die ineenstorting van loononderhandelinge.

Sikonathi Mantshantsha, woordvoerder van Eskom, het Donderdag aan Netwerk24 bevestig werkers, sommige in hul vakbondklere, het die ingange na ses steenkoolkragstasies versper.

“Dit verhinder die beweging van mense en goedere wat by die fasiliteite wil in- en uitgaan,” sê Mantshantsha.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 113/5
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 183/2
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.38
+0.1%
Rand - Euro
16.67
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.96
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos