Eskom moenie vaardigheidstekort ontken – Solidariteit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dirk Hermann, uitvoerende hoof van Solidariteit, in die vakbond se hoofkantoor in Centurion. Foto: Lisa Hnatowicz
Dirk Hermann, uitvoerende hoof van Solidariteit, in die vakbond se hoofkantoor in Centurion. Foto: Lisa Hnatowicz

Eskom se hoof van mensehulpbronne het glo ontken dat daar enige vaardigheidstekorte by Eskom is.

Maar die vakbond Solidariteit voer aan ’n tenderdokument van Eskom self wat vroeër vanjaar uitgereik is, bewys die teendeel.

Die tenderversoek is vir kritieke vaardighede soos projekbestuurders, instandhoudingsbestuurders en kundigheid om kragopwekkingseenhede by kragstasies weer in diens te stel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos