‘Eskom móét 5 kragstasies afskakel of kragnetwerk sal vou’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eskom se vyf oudste steenkoolkragstasies presteer so swak dat enige poging om hulle te red, die kanse van die ander kragstasies se redding in die wiele ry. Foto: William Horne
Eskom se vyf oudste steenkoolkragstasies presteer so swak dat enige poging om hulle te red, die kanse van die ander kragstasies se redding in die wiele ry. Foto: William Horne

Eskom het vyf steenkoolkragstasies wat so oud en afgeleef is dat dit ’n bedreiging vir die hele land se energiesekerheid inhou om hulle verder aan die gang te probeer hou.

So reken Mike Rossouw, uitvoerende hoof van Energy Thought Leader en ’n energiekenner wat Dinsdag deelgeneem het aan ’n webinaar van EE Business Intelligence se besturende direkteur, Chris Yelland, met Eskom en verskeie rolspelers in die energiebedryf.

Rossouw het, anders as sy medepaneellede, net een skyfie met sy aanbieding gebruik. Dit was ’n prentjie van ’n donkiekar wat so oorlaai is dat die donkie in die lug hang soos wat die donkiekar agteroor gebuig is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 254/5
Netherlands 155/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
-0.3%
Rand - Pond
20.62
-0.1%
Rand - Euro
17.27
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,841.30
-0.1%
Silwer
23.77
-0.9%
Palladium
2,166.50
+0.9%
Platinum
1,020.00
-1.3%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
66,070
+0.6%
Alle aandele
72,567
+0.6%
Hulpbronne 10
72,878
+2.0%
Industriële 25
90,481
-0.5%
Finansiële 15
14,827
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos