Deel

Eskom stel Calib Cassim as tussentydse hoof aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Calib Cassim, finansiële hoof van Eskom, word tussentydse uitvoerende hoof.
Calib Cassim, finansiële hoof van Eskom, word tussentydse uitvoerende hoof.

Calib Cassim, Eskom se finansiële hoof, is aangewys as sy tussentydse uitvoerende hoof.

Cassim sal die nutsmaatskappy “tot verdere kennisgewing” lei en neem die pos onmiddellik in. 

Dit kom ná die vervroegde uittrede van André de Ruyter as uitvoerende hoof. De Ruyter verlaat Eskom se diens amptelik op 28 Februarie. Dit sou einde Maart gewees het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 17/1
India 0
Rand - Dollar
19.12
+0.5%
Rand - Pond
23.80
+0.3%
Rand - Euro
20.45
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.78
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
1,040.24
+0.1%
Palladium
1,414.81
+0.5%
Goud
1,962.98
-0.0%
Silwer
23.57
-0.1%
Brent-ruolie
76.29
-0.6%
Top-40
71,795
+0.2%
Alle aandele
77,030
+0.3%
Hulpbronne 10
70,194
+1.0%
Industriële 25
103,743
-0.1%
Finansiële 15
15,203
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos