Eskom ‘stink’ meer as China, Europa en VSA se kragstasies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eskom se Medupi-steenkoolkragstasie in Limpopo. Foto: Getty Images
Eskom se Medupi-steenkoolkragstasie in Limpopo. Foto: Getty Images

Swaeldioksied stink en is vuil – en Eskom het die stinkste en vuilste kragmaatskappy in die wêreld geword, volgens data-ontleding van die Sentrum vir Navorsing oor Energie en Skoon Lug (CREA).

Dis net Indië se totale kragsektor wat nóg meer swaeldioksied as Eskom uitspoeg, maar volgens die CREA se jongste ontledings stel Eskom as enkele kragmaatskappy tans meer swaeldioksied as die hele kragsektor van China, van die VSA en van die Europese Unie vry.

Weens dié besoedeling is die bloed van sowat 2 200 mense per jaar boonop effektiewelik op Eskom se hande, volgens ’n studie deur die lugbesoedelingskenner Mike Holland, skryf Lauri Myllyvirta, hoofontleder van die CREA, in ’n verslag wat pas uitgereik is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
+0.8%
Rand - Pond
21.55
+0.1%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,798.36
+0.3%
Silwer
23.38
+1.0%
Palladium
1,793.00
+2.4%
Platinum
971.00
+1.6%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,805
+0.6%
Alle aandele
69,169
+0.8%
Hulpbronne 10
64,468
+0.6%
Industriële 25
92,831
-0.1%
Finansiële 15
13,408
+3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos