Eskom verbrand genoeg diesel in November om 1,2 m. motors vol te maak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eskom het in November 379 056 olievate se diesel verbruik – dit is amper ’n kwart van die kapasiteit van ’n moderne olietenkskip en ’n enorme deel van Suid-Afrika se beskikbare dieselvoorraad. Foto: Hellenic Shipping News
Eskom het in November 379 056 olievate se diesel verbruik – dit is amper ’n kwart van die kapasiteit van ’n moderne olietenkskip en ’n enorme deel van Suid-Afrika se beskikbare dieselvoorraad. Foto: Hellenic Shipping News

Eskom het in November diesel ter waarde van ’n kolossale R1 miljard by sy oopsiklus-gasturbines gebruik om die ligte aan te hou.

Jan Oberholzer, bedryfshoof van Eskom, het Dinsdag op ’n webinaar met EE Business Intelligence se besturende direkteur, Chris Yelland, dié skoksyfer gedeel.

In Oktober, toe die nutsmaatskappy nie so erg gesukkel het om die ligte aan te hou nie, is R340 miljoen se diesel nietemin verbrand.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 148/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.39
+0.9%
Rand - Pond
20.96
+0.7%
Rand - Euro
17.46
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,818.47
+0.3%
Silwer
23.77
+1.2%
Palladium
1,897.89
-0.3%
Platinum
994.93
+1.0%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,142
+1.3%
Alle aandele
75,794
+1.1%
Hulpbronne 10
75,201
+0.9%
Industriële 25
96,337
+2.2%
Finansiële 15
15,223
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos