Eskom waarsku: Beurtkrag dreig weer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Beurtkrag is dalk vanaand terug. Foto: Reuters
Beurtkrag is dalk vanaand terug. Foto: Reuters

Beurtkrag sal dalk op kort kennisgewing ingestel moet word, het Eskom Dinsdag net ná 15:30 gewaarsku.

Die nutsmaatskappy het in ’n verklaring gesê die kragnetwerk is onder ernstige druk en beurtkrag sal nodig word as enige verdere probleme by sy kragstasies ontstaan.

Eskom waarsku ook die huidige druk op die stelsel sal nie van korte duur wees nie. Die netwerk sal vir die volgende paar dae onder ernstige druk wees, en selfs oor die komende weke sal daar ’n verhoogde risiko vir beurtkrag wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.01
-0.9%
Rand - Pond
20.13
+0.0%
Rand - Euro
17.08
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,746.34
-0.7%
Silwer
19.05
-2.5%
Palladium
2,129.50
-1.3%
Platinum
898.00
-1.8%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
62,974
-1.9%
Alle aandele
69,719
-1.9%
Hulpbronne 10
62,153
-2.8%
Industriële 25
86,103
-0.9%
Finansiële 15
15,698
-3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos