Europese gas-krisis kan SA help

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Verskeie gas-lekkasies langs die ondersese pypleiding wat aardgas van Rusland na Duitsland voer, het dié week tot aantygings van moontlike sabotasie deur die Russe gelei. Dit alles verhoog onsekerheid oor beskikbaarheid van gas in groot Europese ekonomieë en het pryse nog verder opgestoot. Foto: Deense departement van verdediging via AP
Verskeie gas-lekkasies langs die ondersese pypleiding wat aardgas van Rusland na Duitsland voer, het dié week tot aantygings van moontlike sabotasie deur die Russe gelei. Dit alles verhoog onsekerheid oor beskikbaarheid van gas in groot Europese ekonomieë en het pryse nog verder opgestoot. Foto: Deense departement van verdediging via AP

Terwyl Europese lande planne maak om hulle te speen van hul afhanklikheid van aardgas uit Rusland vir hul energiebehoeftes, trek Suid-Afrika ten minste vir nou voordeel uit die Europese gaskrisis.

Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth, sê Europa se soeke na alternatiewe energiebronne omdat die gasvloei via pypleidings van Rusland onseker is, is goed vir ons steenkooluitvoer.

Rusland het reeds gaslewering aan Europa verminder in reaksie op Westerse sanksies teen hom nadat hy Oekraïne in Februarie vanjaar binnegeval het, berig Reuters.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 52/4
Dolphins 6/0
besig om te laai... Regstreeks
Lions 60/2
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 96/4
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.36
+1.1%
Rand - Pond
21.31
+0.8%
Rand - Euro
18.28
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.84
+0.9%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.76
-0.3%
Silwer
22.64
-0.5%
Palladium
1,916.00
-1.5%
Platinum
1,030.00
-1.4%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,513
-0.5%
Alle aandele
74,599
-0.6%
Hulpbronne 10
74,081
-2.5%
Industriële 25
92,076
-0.1%
Finansiële 15
15,502
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos