Suid-Afrikaners kan weer dié Sondag daarna uitsien dat die krag sal aanbly terwyl die son skyn. Daar sal Sondag van 05:00 tot 16:00 geen beurtkrag wees nie.
Die res van die naweek sal beurtkrag op fase 1 en 2 toegepas word.
Die skedule vir die volgende paar dae lyk soos volg: