Fase-4-beurtkrag tot Woensdag weens onwettige staking

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Daar is 600 MW se krag wat Eskom tans nie van Mosambiek kan invoer nie weens 'n fout op die transmissielyn. ’n Argieffoto van die Cahora Bassa-dam in Mosambiek, waarvandan Suid-Afrika meer as 1 000 MW krag per dag moet kry. Foto: Eskom
Daar is 600 MW se krag wat Eskom tans nie van Mosambiek kan invoer nie weens 'n fout op die transmissielyn. ’n Argieffoto van die Cahora Bassa-dam in Mosambiek, waarvandan Suid-Afrika meer as 1 000 MW krag per dag moet kry. Foto: Eskom

Beurtkrag op fase 4 sal van Maandagoggend om 05:00 voortduur tot Woensdag, het Eskom Sondagmiddag aangekondig.

Dit is omdat onwettige stakingsoptrede by verskeie van sy kragstasies steeds instandhoudings- en herstelwerk belemmer, sê Eskom.

Beurtkrag sal dus van 05:00 Maandag tot minstens middernag Woensdag moet voortduur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.19
+0.4%
Rand - Pond
19.64
-0.0%
Rand - Euro
16.62
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos