Deel

Fase 5-beurtkrag terug nadat 5 eenhede skielik onklaar raak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Beurtkrag gaan tot Dinsdag om 05:00 nou teen fase 5 toegepas word.  Foto: Argief
Beurtkrag gaan tot Dinsdag om 05:00 nou teen fase 5 toegepas word. Foto: Argief

Slegs twee uur voor die tyd het Eskom Maandag aangekondig dat fase 5-beurtkrag weer eens vanaf 16:00 sal geld.

Die nutsmaatskappy sê in ’n betreklik kort kennisgewing dat hy genoop is om hierdie besluit te neem nadat altesaam vyf opwekkingseenhede skielik gelyk onklaar geraak het.

Met ’n gemiddelde steenkoolkragstasie se opwekkingseenheid wat sowat 400 MW tot 500 MW opwek, het daar dus skielik ’n tekort van minstens 2 000 MW ontstaan deur dié foute.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 524/4
Ireland 172/10 & 190/6
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.92
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos