Nadat nog eenhede onklaar geraak het, moet Eskom noodgedwonge fase 6-beurtkrag "tot verdere kennisgewing" toepas, het die kragverskaffer pas laat weet.
"Dit is as gevolg van 'n groot aantal eenhede wat sedert middernag onklaar geraak het, sowel as die vereiste om die oorblywende noodreserwes te bespaar."
Fase 6 geld van 12:00 Woensdag.