Fase 8 dreig oor ontwrigting

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Terwyl daar hoop is dat die onwettige arbeidsoptrede by Eskom-steenkoolkragstasies gou verby kan wees, word gevrees dat fase 8-beurtkrag dreig indien die ontwrigting voortduur.

Sowel Jan Oberholzer, bedryfshoof van Eskom, as Chris Yelland, besturende direkteur van EE Business Intelligence en ’n energiekenner, het Dinsdag gesê daar is ’n risiko vir fase 8-beurtkrag.

Eskom het Dinsdag weens ’n onwettige staking by talle van sy steenkoolkragstasies die eerste keer sedert Desember 2019 beurtkrag tot fase 6 verhoog – net die tweede keer tot nog toe wat dit gebeur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.24
-0.2%
Rand - Pond
19.82
-0.1%
Rand - Euro
16.78
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,789.14
-0.2%
Silwer
20.31
-1.4%
Palladium
2,289.00
+1.5%
Platinum
960.50
+1.5%
Brent-ruolie
97.40
+1.1%
Top-40
64,617
+2.3%
Alle aandele
71,265
+2.1%
Hulpbronne 10
65,851
+2.1%
Industriële 25
87,063
+2.8%
Finansiële 15
15,964
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos