Finale pryse: Petrol, diesel duurder, maar skok kleiner nadat heffing daal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
R20 per liter vir petrol is motoriste se voorland.
R20 per liter vir petrol is motoriste se voorland.

Dis nie goeie nuus dat die petrolprys styg nie, maar dit kon erger gewees het.

Die pryse styg Woensdag minder as die onderverhaling vir die maand omdat die balansfondsheffing met meer as 13c per liter verminder word.

Die petrolprys styg met 53c per liter en die dieselprys met 79c tot 80c. Gas word wel R1,24 per kilogram goedkoper.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.45
-1.6%
Rand - Pond
19.83
-1.0%
Rand - Euro
16.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.7%
Goud
1,778.99
-1.3%
Silwer
20.26
-2.7%
Palladium
2,159.00
-3.1%
Platinum
937.50
-3.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
64,022
+0.0%
Alle aandele
70,741
+0.0%
Hulpbronne 10
63,315
-1.2%
Industriële 25
86,967
+0.5%
Finansiële 15
16,154
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos