FirstRand leen niks meer vir krag uit steenkool

akkreditasie
Stoom styg op vanuit ’n kragstasie in Duitsland. Foto ter illustrasie: Getty Images
Stoom styg op vanuit ’n kragstasie in Duitsland. Foto ter illustrasie: Getty Images

FirstRand gaan nooit weer geld uitleen vir die bou van enige nuwe steenkoolkragstasies nie.

Van 2026 af gaan die bankgroep ook nie meer enige regstreekse projekfinansiering vir nuwe steenkoolmyne verskaf nie.

Dit is deel van FirstRand se aangepaste beleid oor energie- en fossielbrandstoffinansiering wat hy vandeesweek uitgereik het tesame met ’n aangepaste klimaatbeleid.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-0.4%
Rand - Euro
18.18
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,784.01
+0.9%
Silwer
22.52
+0.6%
Palladium
1,798.46
+0.8%
Platinum
934.50
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos