Fout by Koeberg verhoog risiko vir beurtkrag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Koeberg-kernkragstasie naby Melkbosstrand in Kaapstad. Foto: Gallo Images/Getty Images
Die Koeberg-kernkragstasie naby Melkbosstrand in Kaapstad. Foto: Gallo Images/Getty Images

’n Meganiese probleem met ’n beheerstaaf by die Koeberg-kernkragstasie verhoog die moontlikheid van beurtkrag oor die volgende week of wat, het Eskom Vrydag gewaarsku.

Fase 2-beurtkrag kan boonop al van Vrydag om 16:00 tot middernag, asook in die aandspitstye oor die naweek ingestel word, het Eskom gewaarsku.

Hoewel beurtkrag Donderdagaand vir eers opgeskort is, is die kragnetwerk steeds onder geweldige druk, het Eskom Vrydagmiddag laat weet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos