Geduld! Minder beurtkrag vir Jhb wink, sê 1ste burger

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johannesburg is op die oorlogspad om onafhanklike kragprodusente te gebruik om hom minder afhanklik van Eskom te maak en die impak van beurtkrag te verminder.  Foto: Getty Images
Johannesburg is op die oorlogspad om onafhanklike kragprodusente te gebruik om hom minder afhanklik van Eskom te maak en die impak van beurtkrag te verminder. Foto: Getty Images

Ná ’n baie suksesvolle energie-indaba is die koalisieregering van Johannesburg besig om te woeker om sy droom van ’n stad sonder beurtkrag te verwesenlik.

Dr. Mpho Phalatse, burgemeester van Johannesburg, het op die indaba beloof dat Johannesburg binne vier jaar grootliks onafhanklik van Eskom vir energie sal wees.

Sy het ook beloof dat Michael Sun, burgemeesterskomiteelid vir omgewingsake en infrastruktuurdienste, ’n afvaardiging na Kaapstad sal lei om uit te vind hoe dié stad met onafhanklike kragprodusente die impak van beurtkrag op sy inwoners verminder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10 & 77/3
South Africa 326/10
Rand - Dollar
16.97
-0.6%
Rand - Pond
20.07
+0.3%
Rand - Euro
17.08
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,756.61
-0.1%
Silwer
19.28
-1.4%
Palladium
2,130.00
-1.3%
Platinum
906.00
-0.9%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
63,364
-1.3%
Alle aandele
70,115
-1.3%
Hulpbronne 10
62,472
-2.2%
Industriële 25
86,497
-0.4%
Finansiële 15
15,862
-2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos