Gesprekke met ryk lande oor groenkrag was vrugbaar – Eskom-baas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eskom wil meer groenkrag opwek.
Eskom wil meer groenkrag opwek.

Eskom het vrugbare gesprekke met verteenwoordigers van Amerika, Duitsland, Frankryk en Brittanje se veldtogte teen klimaatsverandering gehad, het André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom, Vrydag gesê.

Die amptenare van die onderskeie lande het met Eskom kom praat oor maniere hoe Suid-Afrika na skoner energiebronne kan skuif. Suid-Afrika, wat op 11 na die grootste vrysteller van kweekhuisgasse ter wêreld is, het geld van ryk lande nodig om sy skuif weg van steenkool te versnel.

Suid-Afrika wil op die Verenigde Nasies se jaarlikse klimaatberaad in November reeds ’n ooreenkoms met die ryk lande sluit vir geldelike hulp vir die skuif na skoner krag, het De Ruyter op ’n energiekonferensie gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 157/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos