Deel

Goed én sleg uit Sasol se halfjaar verwag

akkreditasie
Transnet se swak spoordiens en die onbeskikbaarheid van hawe-infrastruktuur het in die ses maande tot einde Desember ’n impak op Sasol se verkoopsvolumes gehad.
Transnet se swak spoordiens en die onbeskikbaarheid van hawe-infrastruktuur het in die ses maande tot einde Desember ’n impak op Sasol se verkoopsvolumes gehad.

Sasol het goeie en slegte nuus oor sy resultate vir die halfjaar tot einde Desember.

Die petrochemiese reus sê hy het voordeel getrek uit sterker oliepryse, beter winsmarges op raffinering en die swakker rand-dollar-wisselkoers.

Die impak van die swakker internasionale ekonomiese groei, swakker pryse vir chemikalieë en hoër koste vir insetmateriale en energie het dit egter teengewerk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 0
West Indies 69/1
besig om te laai... Regstreeks
BDMTCC 0
N.S.S.A 0
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 98/7
Netherlands 0
Rand - Dollar
18.51
+0.0%
Rand - Pond
22.65
+0.4%
Rand - Euro
19.87
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.37
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
981.27
-0.3%
Palladium
1,406.51
-0.7%
Goud
1,967.62
-0.6%
Silwer
22.42
-0.6%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos