Gordhan, De Ruyter sê hulle werk hard om beurtkrag op te los

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom.
André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom.

André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom, probeer om beurtkrag gouer te beëindig.

Dit is alombekend dat Eskom ’n tekort aan opwekkingsvermoë van tussen 4 000 megawatt (MW) en 6 000 MW het wat dringend aandag verg van die regering.

De Ruyter besef egter om so baie nuwe kapasiteit by die kragnetwerk te voeg, gaan tyd neem, maak nie saak hoe vinnig die regering nuwe kragaankoopooreenkomste aangaan nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.41
+0.2%
Rand - Pond
19.83
-0.0%
Rand - Euro
16.70
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,774.77
-0.3%
Silwer
20.14
-0.7%
Palladium
2,154.71
+0.1%
Platinum
935.65
-0.3%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos