(Die berig is bygewerk sedert dit die eerste keer verskyn het.)
Die afskakel van die Koeberg-kernkragstasie se eenheid 1 is tot Saterdag uitgestel.
Dit is om die kragnetwerk kans te gee om te stabiliseer en om kragopwekkingskapasiteit te herstel, luidens ’n Eskom-verklaring.