Deel

Hofsaak teen beurtkrag: ‘ANC het ons krag fisiek weggevat’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die ANC-regering en André de Ruyter, voormalige uitvoerende hoof van Eskom, is Maandag in die hof gekap weens die toenemende beurtkrag. Foto: Reuters
Die ANC-regering en André de Ruyter, voormalige uitvoerende hoof van Eskom, is Maandag in die hof gekap weens die toenemende beurtkrag. Foto: Reuters

Die ANC het nie net versuim om die kragkrisis te voorkom of op te los nie, maar hy het die land se krag “weggevat”.

Dit was deel van die argument in die hofsaak waarin 19 organisasies die staat en Eskom oor die kragkrisis dagvaar. Hulle eis dat skole, hospitale, polisiekantore, watersuiweringswerke en nog ’n magdom ander geriewe heeltemal van beurtkrag vrygestel word.

Die saak het Maandag weens die verwagte optogte in Pretoria as deel van die #NationalShutdown met ’n virtuele sitting van die hooggeregshof begin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 228/7
West Indies 306/10
Rand - Dollar
19.21
+0.3%
Rand - Pond
23.87
+0.4%
Rand - Euro
20.54
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.82
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
1,033.45
+0.7%
Palladium
1,412.92
+0.5%
Goud
1,962.71
+0.0%
Silwer
23.60
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos