Johannesburg ‘rebelleer’ teen Eskom, weier om beurtkrag verder toe te pas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johannesburg verbruik sowat 2 500 megawatt (MW) energie op enige gegewe tydstip. Fase 2-beurtkrag vereis dat 2 000 MW van die kragnetwerk verwyder word om die stabiliteit van die kragnetwerk te beskerm. Foto: Getty Images
Johannesburg verbruik sowat 2 500 megawatt (MW) energie op enige gegewe tydstip. Fase 2-beurtkrag vereis dat 2 000 MW van die kragnetwerk verwyder word om die stabiliteit van die kragnetwerk te beskerm. Foto: Getty Images

In ’n skuif wat die ganse kragnetwerk in die gedrang kan bring, gaan die Johannesburg-metro Sondag weier om verder beurtkrag toe te pas.

Eskom het Saterdagaand aangekondig dat hy noodgedwonge fase 2-beurtkrag moet toepas nadat talle van sy opwekkingseenhede onklaar geraak het en sy noodreserwes uitgeput is.

Maar die Johannesburg-metro meen hy het voldoende rede om kwytgeskeld te word van Eskom se vereiste kragbesparings deur middel van beurtkrag en gaan nou amptelik nie meer fase 1- en fase 2-beurtkrag toepas nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 51/2
India 0
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 163/2
Netherlands 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos