Karpowership: Creecy gee finale sê oor aan derde party

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Een van die Turkse maatskappy Karpowership se kragskepe. Foto: Karpowership
Een van die Turkse maatskappy Karpowership se kragskepe. Foto: Karpowership

Barbara Creecy, minister van bosbou, visserye en omgewingsake, het haar vinger op die sneller van die regering se kragskepe-projek, maar gaan haar finale besluit nou uitkontrakteer.

Albi Modise, woordvoerder van die departement van bosbou, visserye en omgewingsake, het Maandag aan Netwerk24 gesê Creecy gaan nie meer self besluit of sy die Turkse Karpowership se appèlaansoek teen haar aanvanklike afkeuring van sy omgewingsgoedkeuring gaan toestaan of nie.

Nog net Creecy staan in die pad van die Turkse maatskappy om drie kragskepe ingevolge die plan van Gwede Mantashe, minister van minerale bronne en energie, vir 20 jaar aan die Suid-Afrikaanse kus te laat vasmeer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.91
-0.2%
Rand - Pond
20.12
+0.0%
Rand - Euro
17.03
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,753.16
-0.3%
Silwer
19.36
-0.9%
Palladium
2,152.54
-0.3%
Platinum
910.73
-0.4%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,200
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos