Kernkrag: Gwede se prestasie-ooreenkoms gekap

akkreditasie
Peter Becker van Koeberg Alert Alliance, ’n aksiegroep wat teen kernkrag gekant is.
Peter Becker van Koeberg Alert Alliance, ’n aksiegroep wat teen kernkrag gekant is.

Aktiviste gekant teen kernkrag is nou ook in pres. Cyril Ramaphosa se hare oor wat hulle meen ’n uitgediende prestasie-ooreenkoms met Gwede Mantashe, minister van minerale bronne en energie, is.

Ramaphosa het in 2019 vereis dat elke kabinetsminister ’n prestasie-ooreenkoms onderteken in ’n poging om dienslewering te verbeter.

Volgens Peter Becker van Koeberg Alert Alliance (KAA) sluit Mantashe se prestasie-ooreenkoms in dat hy teen 2024 moet sorg dat ’n nuwe kernkragstasie op die Koeberg-perseel gebou word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.90
-0.2%
Rand - Pond
20.13
+0.0%
Rand - Euro
17.03
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,753.19
-0.3%
Silwer
19.35
-1.0%
Palladium
2,151.47
-0.3%
Platinum
910.50
-0.4%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,201
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos