Bly kalm en werk saam.
Dis die boodskap van die georganiseerde sakesektor te midde van die huidige erge beurtkrag.
Die Energieraad van Suid-Afrika en die sakeorganisasies Besigheidseenheid Suid-Afrika (Busa) en Business Leadership South Africa (BLSA) het in ’n gesamentlike verklaring hul steun aan Eskom se bestuur en personeel uitgespreek.