Deel

Kragkrisis: Die dag wat dalk wys hóé Eskom nou beurtkrag beperk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eskom druk dalk sy kragstasies harder om beurtkrag te verminder, maar dit gaan boemerang, meen kenners.  Foto: William Horne
Eskom druk dalk sy kragstasies harder om beurtkrag te verminder, maar dit gaan boemerang, meen kenners. Foto: William Horne

Een dag voordat Eskom begin het om Suid-Afrikaners ’n blaaskans van beurtkrag te gee, het iets eienaardigs gebeur.

Baie Suid-Afrikaners en kenners was die afgelope tyd ietwat huiwerig om fees te vier oor die lae fases beurtkrag, wat in ’n betreklik kort rukkie van fase 6 tot fase 1 en 2 afgeskaal is – en dít binne weke sedert die uittrede van André de Ruyter as uitvoerende hoof.

21 Maart was die eerste volle kalenderdag sonder beurtkrag sedert 31 Oktober 2022.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.68
-0.1%
Rand - Pond
24.32
-0.2%
Rand - Euro
21.08
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.87
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
1,024.92
-0.5%
Palladium
1,420.02
-0.7%
Goud
1,943.62
-0.2%
Silwer
23.17
-0.6%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,444
+0.1%
Alle aandele
76,613
+0.0%
Hulpbronne 10
67,920
+0.7%
Industriële 25
106,261
-0.1%
Finansiële 15
14,582
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos