Kragkrisis: Myne beplan R60 mjd. se nuwe kragaanlegte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mynmaatskappye beplan om enorme hoeveelhede wind- en sonkragaanlegte oor die land heen te bou. Foto: Gallo Images
Mynmaatskappye beplan om enorme hoeveelhede wind- en sonkragaanlegte oor die land heen te bou. Foto: Gallo Images

Die mynbedryf beplan om ’n enorme opwekkingsvermoë van 3 900 megawatt (MW) te bou wat hom sowat R60 miljard gaan kos.

So het Roger Baxter, uitvoerende hoof van die Mineraleraad van Suid-Afrika, vandeesweek in ’n verklaring gesê.

Dié reuse-belegging kom te midde van die enorme druk op mynbou om genoeg krag van die sukkelende Eskom te kry, maar ook weens die vereiste om as bedryf na skoner kragbronne te skuif om koolstofbelasting te probeer vryspring en toegang tot klimaatsensitiewe uitvoermarkte te behou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 109/4
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.05
+0.9%
Rand - Pond
21.40
+0.7%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.45
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,792.45
+0.4%
Silwer
22.86
-0.2%
Palladium
1,760.99
-2.2%
Platinum
954.45
-1.2%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,770
+0.3%
Alle aandele
70,192
+0.3%
Hulpbronne 10
66,666
+1.7%
Industriële 25
93,088
-0.9%
Finansiële 15
13,506
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos