Deel

Kragkrisis: Samewerking word nou wettig, maar samespanning bly taboe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ebrahim Patel, minister van handel, nywerheid en mededinging, het mededingingsvrystellings oor die ramptoestand weens die kragkrisis vir kommentaar gepubliseer. Foto: City Press
Ebrahim Patel, minister van handel, nywerheid en mededinging, het mededingingsvrystellings oor die ramptoestand weens die kragkrisis vir kommentaar gepubliseer. Foto: City Press

Sekere regulasies van die Mededingingswet gaan verslap word in die hoop dat dit sal help om die kragkrisis vinniger op te los.

Ebrahim Patel, minister van handel, nywerheid en mededinging, het Woensdag in die Staatskoerant sekere voorstelle vir vrystellings van mededingingswetgewing gepubliseer as deel van die ramptoestand oor die kragkrisis.

Soortgelyke vrystellings is ook tydens die ramptoestand weens die Covid-19-pandemie afgekondig, maar nou is dit spesifiek net vir die kragsektor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 152/1
Ireland 172/10
Rand - Dollar
19.63
+0.5%
Rand - Pond
24.59
-0.2%
Rand - Euro
21.12
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,005.73
+0.2%
Palladium
1,392.93
+1.2%
Goud
1,977.99
+0.8%
Silwer
23.89
+1.6%
Brent-ruolie
72.60
-1.5%
Top-40
70,656
+0.9%
Alle aandele
75,783
+0.9%
Hulpbronne 10
68,962
+2.1%
Industriële 25
102,956
+0.2%
Finansiële 15
14,630
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos