Kragnetwerke nie net in SA onder druk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die laboratorium van Bill Gates se kernkragmaatskappy TerraPower, waar gewerk word aan ’n demonstrasiemodel van ’n klein modulêre kernreaktor wat inherent veilig is en gebruikte kernbrandstof verwerk tot nuwe brandstof en gevolglik 80% minder kernafval as konvensionele kernreaktors genereer.Foto: geekwire
Die laboratorium van Bill Gates se kernkragmaatskappy TerraPower, waar gewerk word aan ’n demonstrasiemodel van ’n klein modulêre kernreaktor wat inherent veilig is en gebruikte kernbrandstof verwerk tot nuwe brandstof en gevolglik 80% minder kernafval as konvensionele kernreaktors genereer.Foto: geekwire

Hoewel g’n troos, is Suid-Afrika nie die enigste land wat tans onder geskeduleerde kragonderbrekings deurloop nie.

In Kalifornië dreig algehele kragonderbrekings weens ’n hittegolf wat die kragvraag laat styg, in China word ’n vorm van beurtkrag toegepas in sy fabriekstede, en in Europa is kragpryse tans veel hoër as wat tipies vir dié tyd van die jaar is.

En droogtes van Brasilië tot Taiwan veroorsaak druk op kragnetwerke wat van hidroëlektrisiteit afhanklik is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos