Kragtariewe: Kritici skiet gate in Eskom-aansoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eskom het reeds skuld van nagenoeg R400 miljard en soek hoër tariewe om homself meer finansieel volhoubaar te maak.   Foto: Argief
Eskom het reeds skuld van nagenoeg R400 miljard en soek hoër tariewe om homself meer finansieel volhoubaar te maak. Foto: Argief

Eskom het nou nog nie sy finansiële state vir die boekjaar tot einde Maart gepubliseer nie. Dit word gewoonlik tussen Junie en Augustus gedoen, maar dis nou al diep in September.

Die nasionale energiereguleerder (Nersa) behoort mos tog die mees onlangse werklike kostebesteding van Eskom in ag te neem as hy oor Eskom se tariefaansoek besluit, maar dis nie beskikbaar nie.

So het Frank Hinda, bestuurder vir grootmaataankope en tariewe by City Power, Johannesburg se elektrisiteitsmaatskappy, vandeesweek op Nersa se openbare sitting kritiek gelewer op Eskom se aansoek om volgende jaar kragpryse met 32% te verhoog.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos