Kusile-korrupsie: Hof bevries bates van beskuldigdes

akkreditasie
Mangope France Hlakudi, ’n gewese senior bestuurder vir groepkapitaal van Eskom, in die landdroshof in Pretoria. Hy het op aanklagte van belastingontduiking ten bedrae van net meer as R30 miljoen verskyn. Foto: Deaan Vivier
Mangope France Hlakudi, ’n gewese senior bestuurder vir groepkapitaal van Eskom, in die landdroshof in Pretoria. Hy het op aanklagte van belastingontduiking ten bedrae van net meer as R30 miljoen verskyn. Foto: Deaan Vivier

Die hooggeregshof in Johannesburg het R1,4 miljard se bates van vier persone en een maatskappy bevries in verband met korrupsie met die Kusile-megasteenkoolkragstasie.

Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) se ondersoekende direktoraat sê in ’n verklaring dat die hof nou die voorlopige beperkingsbevel van Julie bekragtig het, en dat die persone en maatskappye wat teregstaan op aanklagte van bedrog en korrupsie nie meer toegang tot hul bates het nie.

Die hof het in Julie reeds ’n voorlopige beperkingsbevel toegestaan teen France Hlakudi, ’n voormalige senior bestuurder vir kapitaalprojekte van Eskom, Antonio Trindade, voormalige uitvoerende hoof van Tubular Construction Projects, sy vrou, en Maphoko Kgomoeswana, ’n sakeman.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-0.4%
Rand - Euro
18.18
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,784.01
+0.9%
Silwer
22.52
+0.6%
Palladium
1,798.46
+0.8%
Platinum
934.50
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos