regstreeks
Deel

OORSIG | Skoor ondervra Sydney Mufamadi oor Eskom-korrupsie

akkreditasie
Dr. Sydney Mufamadi, presidensiële veiligheidsraadgewer. Foto: Jabu Khumalo, Daily Sun
Dr. Sydney Mufamadi, presidensiële veiligheidsraadgewer. Foto: Jabu Khumalo, Daily Sun

Nog ’n dag, nog ’n hareklowery oor wie wat geweet het oor die bedrog by Eskom?

Dis die vraag wanneer dr. Sydney Mufamadi, veiligheidsraadgewer van pres. Cyril Ramaphosa, Vrydag vrae van die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor) beantwoord. Die sessie begin om 09:30.

Die reeks Skoor-sittings oor Eskom van die afgelope weke volg op die bewerings van André de Ruyter, voormalige uitvoerende hoof, dat senior ANC-politici by Eskom-bedrog betrokke is of daarvan weet. De Ruyter weier steeds om name te verskaf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.66
+0.7%
Rand - Pond
24.27
-0.0%
Rand - Euro
21.10
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,022.46
0.0%
Palladium
1,423.51
0.0%
Goud
1,946.75
0.0%
Silwer
23.32
0.0%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,404
+0.6%
Alle aandele
76,590
+0.5%
Hulpbronne 10
67,438
+0.5%
Industriële 25
106,353
+1.0%
Finansiële 15
14,654
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos