Maart, April bring slegte nuus by die petrolpomp

akkreditasie
Ruolie-bergingstenke in Oktober 2018 afgeneem in die woestyn naby Ras Tanura in Saoedi-Arabië.Foto: Getty Images
Ruolie-bergingstenke in Oktober 2018 afgeneem in die woestyn naby Ras Tanura in Saoedi-Arabië.Foto: Getty Images

Die brandstofprysvooruitsigte vir Maart lyk nie goed nie en in April word die jaarlikse verhogings in die Padongelukkefonds- en brandstofheffing in werking gestel.

Dit lyk asof oliepryse uiteindelik begin styg het in reaksie op die Organisasie van Petroleumuitvoerlande (Opul) se perke op produksie en verskeping.

Die jongste syfers van die Sentrale Energiefonds (SEF) dui op ’n moontlike onderverhaling op brandstofpryse, hoofsaaklik omdat oliepryse op die internasionale markte styg. Dit beteken brandstofpryse sal waarskynlik in Maart styg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.8%
Rand - Pond
21.48
+0.4%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,784.43
-0.5%
Silwer
22.85
-1.3%
Palladium
1,794.86
+2.5%
Platinum
954.23
-0.1%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos