Mantashe gedagvaar oor omstrede rol in Koeberg se opknapping

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Koeberg-kernkragstasie naby Kaapstad.  Foto: Argief
Die Koeberg-kernkragstasie naby Kaapstad. Foto: Argief

Gwede Mantashe, minister van minerale bronne en energie, word gedagvaar ná die skorsing van ’n raadslid van die Nasionale Kernreguleerder (NKR) wat veg teen die lewensduur-verlenging van die vasteland se enigste kernkragstasie.

Die saak wat deur Peter Becker gebring is, sal op 8 Februarie deur die hooggeregshof in Kaapstad aangehoor word, volgens openbare dokumente wat Bloomberg gesien het.

Becker is ’n woordvoerder van Koeberg Alert Alliance.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.45
-1.6%
Rand - Pond
19.83
-1.0%
Rand - Euro
16.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.7%
Goud
1,778.99
-1.3%
Silwer
20.26
-2.7%
Palladium
2,159.00
-3.1%
Platinum
937.50
-3.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
64,022
+0.0%
Alle aandele
70,741
+0.0%
Hulpbronne 10
63,315
-1.2%
Industriële 25
86,967
+0.5%
Finansiële 15
16,154
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos