Deel

Korrupte politici en Eskom: Sydney Mufamadi wil ook nie name gee

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Sydney Mufamadi, vorige minister van veiligheid en sekuriteit en nou presidensiële raadgewer. Foto: Jabu Khumalo, Daily Sun
Dr. Sydney Mufamadi, vorige minister van veiligheid en sekuriteit en nou presidensiële raadgewer. Foto: Jabu Khumalo, Daily Sun

Hy het net ’n sinoptiese opsomming van die private intelligensieverslag oor korrupsie by Eskom gekry. Hy het nie die verslag self ontvang nie.

As daar ’n verwagting was dat hy dit met pres. Cyril Ramaphosa moes deel, is dit nie aan hom gesê nie, het dr. Sydney Mufamadi, presidensiële raadgewer, Vrydag gesê.

Hy is by die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor) uitgevra oor die bewerings van André de Ruyter, vorige uitvoerende hoof van Eskom, oor die betrokkenheid van senior politici en kabinetsministers by Eskom-korrupsie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 73/2
India 0
Rand - Dollar
19.01
+1.0%
Rand - Pond
23.71
+0.7%
Rand - Euro
20.37
+0.8%
Rand - Aus dollar
12.73
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Platinum
1,039.46
-0.0%
Palladium
1,414.53
+0.4%
Goud
1,962.76
-0.0%
Silwer
23.62
+0.1%
Brent-ruolie
76.29
-0.6%
Top-40
71,686
+0.1%
Alle aandele
76,916
+0.1%
Hulpbronne 10
69,867
+0.5%
Industriële 25
103,606
-0.3%
Finansiële 15
15,236
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos