Nersa móét Eskom se tarief-aansoek verwerk, sê hof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eskom se tariefaansoek vir die volgende vyf jaar moet nou deur die Nasionale Energiereguleerder verwerk word. Foto: Gallo Images
Eskom se tariefaansoek vir die volgende vyf jaar moet nou deur die Nasionale Energiereguleerder verwerk word. Foto: Gallo Images

Eskom het daarin geslaag om die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) te verplig om sy aansoek vir hoër kragtariewe te verwerk.

Die hooggeregshof in Pretoria het Vrydag beslis dat Eskom se veeljarige tariefaansoek vir die volgende vyf jaar geldig is en dat Nersa nie kan weier om dit te verwerk omdat Eskom na bewering nie ’n nuwe metodologie van Nersa gebruik het in die proses om dit saam te stel nie.

Nersa het die aansoek, wat op 2 Junie ingedien is, van die hand gewys en só amper meegebring dat die tariefaansoek vir 2020-verhogings vertraag is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 254/5
Netherlands 179/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
-0.3%
Rand - Pond
20.63
-0.1%
Rand - Euro
17.25
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,841.94
-0.1%
Silwer
23.65
-1.4%
Palladium
2,172.00
+1.1%
Platinum
1,017.00
-1.6%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,931
+0.4%
Alle aandele
72,423
+0.4%
Hulpbronne 10
72,885
+2.0%
Industriële 25
90,170
-0.9%
Finansiële 15
14,773
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos