Nie genoeg geld vir instandhouding, kla Eskom by Nersa

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eskom se ingenieurs kry nie genoeg geld om die nodige instandhouding te doen nie, waarsku 'n senior konsultant by Eskom se tesourie-afdeling.
Eskom se ingenieurs kry nie genoeg geld om die nodige instandhouding te doen nie, waarsku 'n senior konsultant by Eskom se tesourie-afdeling.

Eskom se tariewe is nie hoog genoeg om instandhoudingskoste te dek nie. “Ek pleit dat Nersa die tarief laat aanpas om die koste te verhaal. Dis pynlik vir die hele land, maar dis die mees doeltreffende manier.”

So het Kabelo Masike, ’n senior konsultant in Eskom se tesourie-afdeling, Woensdag aan die nasionale energiereguleerder (Nersa) gesê tydens die openbare sitting oor Eskom se versoek om volgende jaar sy tariewe met 32% te verhoog.

“As ons nie die tariefsituasie regstel nie, sal die probleem van beurtkrag nog lank met ons wees.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Stade Francais 0
Benetton 0
besig om te laai... Regstreeks
USA Perpignan 0
Bristol Bears 0
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 0
Argentina 1
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 107/2
England 281/10
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 335/7
Cricket Australia XI 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies (w) 0
England (w) 107/4
besig om te laai... Regstreeks
Australia 511/7
West Indies 102/4
Rand - Dollar
17.37
-1.1%
Rand - Pond
21.31
-1.4%
Rand - Euro
18.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.6%
Rand - Jen
0.13
-1.3%
Goud
1,798.03
+0.5%
Silwer
23.48
+1.8%
Palladium
1,960.00
+1.5%
Platinum
1,028.50
+1.9%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos