‘Noodkrag’ onnodig as Eskom dié eenhede herstel

akkreditasie
Stoom trek uit die koeltorings van Eskom se Duhva-steenkoolkragstasie.      Foto: Reuters
Stoom trek uit die koeltorings van Eskom se Duhva-steenkoolkragstasie. Foto: Reuters

Altesame 16 van Eskom se 99 steenkoolopwekkingseenhede staan in onbruik omdat daar nie geld is om hulle te herstel en op te knap nie.

Dié eenhede kan volgens die kragverskaffer binne ’n betreklik kort tyd weer in bedryf gestel word en het ’n gesamentlike opwekkingsvermoë van 2 635 MW, genoeg om twee beurtkragfases te voorkom.

Dit is ook meer as die noodopwekkingsvermoë van sowat 2 000 MW wat die regering by onafhanklike kragverskaffers wil koop, waaronder die omstrede Turkse Karpowership.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos