Numsa sê Eskom ‘mors’ werkers se geld – op kragverskaffing

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eskom se salarisrekening is vanjaar R33 miljard. Foto: Reuters
Eskom se salarisrekening is vanjaar R33 miljard. Foto: Reuters

Die Nasionale Metaalwerkersvakbond (Numsa) sal “op André de Ruyter se duur versorgde grasperk” onderhandel as hy aanhou om “werkers se geld te mors” op primêre energieverskaffing.

Dis ’n uitspraak waaroor die meeste Suid-Afrikaners, wat keelvol vir beurtkrag is, waarskynlik hul oë sal rek. Om krag op te wek en te versprei, is immers Eskom se bestaansdoelwit.

Numsa het Dinsdag te midde van voortslepende loononderhandelinge te velde getrek teen De Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom, oor wat die vakbond beweer sy “bevel” is om Eskom se geld eerder te kanaliseer na “peperduur” primêre-energiekontrakte as na werknemers.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 133/7
Afghanistan 189/5
besig om te laai... Regstreeks
Maritzburg United 0
Moroka Swallows 0
Rand - Dollar
16.18
+0.4%
Rand - Pond
19.65
+0.8%
Rand - Euro
16.61
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,800.48
+0.6%
Silwer
20.75
+2.2%
Palladium
2,238.75
-2.2%
Platinum
962.54
+0.2%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.7%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos